Barbara Payne – ‘Barbara en Jy’ Wednesdays @ 11:00

Ek vervaardig kerse en wil graag “lig” bring in mense se lewens. Vandaar my  passie om ‘n verskil te maak in die lewens van ander.  Ek is betrokke in die gemeenskap en wil graag Jesus se liefde uitleef en een van die wyses waarop ek dit doen is deur ‘Barbara en Jy’ op Life FM .

Op ‘ Barbara en Jy’ gesels ek met mense  wat ‘n verskil maak in die gemeenskap en betrek graag diegene wat geemenskapsprojekte aanbied, asook alledaagse mense uit die gemeenskap om hulle stories met Life FM te deel en te getuig van die krag van die Heilige Gees in hulle lewens.

Eke mens is vir my kosbaar en dit is ‘n voorreg om hierdie program aan te bied.

Barbara en Jy

Talk show hosted by Barbara Payne which focuses on community, charity and ministry activities in the KOSH area, and the individuals who spend their lives to improve the lives of others.

Most Popular

Barbara en Jy met Ds. Abel Erasmus van die Nasereener Kerk – Deel 2

by Barbara Payne

Barbara en Jy met Coenraad van Staden van NG Goudkop gemeente

by Barbara Payne

Content on Demand