
- This event has passed.
in Diepte – Bennie and Tom
11/08/2021 @ 1:00 PM - 1:30 PM SAST

Program produced by AGS Miederpark in Potchefstroom, featuring biblical teachings by Pastor Tom Bekker and Bennie Jonker.
In diepte. Die program waar ons deel in Paulus se gebed vir die EfesiĆ«rs wat oorgedra word aan alle gelowiges om te kom tot die volle kennis van die Seun van God en om saam te groei totdat elkeen hul volle potensiaal bereik het – Die nuwe mens in Christus Jesus.