Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Lewe in Oorvloed – Petro Kotze

Jan 11 @ 8:00 PM - 9:00 PM SAST

|Recurring Event (See all)

An event every week that begins at 8:00 PM on Tue, repeating indefinitely

An event every week that begins at 11:00 AM on Sun, repeating indefinitely

Sermons by Pastor Petro Kotze from Voetlig Bedieninge in Orkney. Repeat Broadcast every Sunday of the Wednesday program.

Waar die Woord van God reguit gesny word. Sodat jy geestelik kan groei. Relevante preke vir tye van vrae, krisisse en hooploosheid. Om weer hoop te bring.

Voetlig Bedieninge is reeds 11 jaar oud en is gebore in die seer tyd van my eerste man se ontydige en tragiese dood. Maar God kan uit die seerste seer die “mooiste mooi “gebore laat word. Voetlig is so n mooiste mooi. Ons fokus veral op kinder bemagtiging met ons Voetlig Kinderkombuis. Daarbenewens het ons ‘n Familiekerk waar almal welkom is. Hier is ons ernstig oor lofprysing en aanbidding asook Woord verkondiging. Petro is ‘n gekwalifiseerde pastoor en het deur Irene Teologiese Kollege studeer.

Details

Date:
Jan 11
Time:
8:00 PM - 9:00 PM
SAST
Event Category:
Event Tags:
,

Venue

Life FM Studios
64 c Ian St, Wilkoppies
Klerksdorp, North West 2571 South Africa
+ Google Map
View Venue Website