
- This event has passed.
Tannie Kotie en die Christusbende
04/10/2021 @ 3:00 PM - 3:15 PM SAST

Tannie Kotie en die Christusbende se program is gemik op Laerskool kinders, en word aangebied deur Kotie Bothma.
Die doel is om kinders uit Bybelverhale bewus te maak van n opwindende pad saam met Jesus wat vir hulle wag as hulle Hom toelaat in hul lewens.