Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Willie Henning- Pitstop met God

Jan 13 @ 1:00 PM - 1:30 PM SAST

|Recurring Event (See all)

An event every week that begins at 1:00 PM on Thu, repeating indefinitely

Preke en lering deur Dominees Willie Henning Leraar by die Agapé Gemeente te Potchefstroom

In ’n gejaagde lewe van punt A na punt B maak Pitstop met God dit moontlik vir ieder en elk, oud en jonk om in die middel van die week aan te doen in die kuipe langs die renbaan van die lewe. Dit is tydens die besoeke aan die kuipe waar jy jou lewe in oënskou kan neem om seker te maak dat daar voldoende brandstof opgeneem word, deur die invulling van die Heilige Gees, waar sonder ons nie kan voortgaan nie en die geskied deur lering vanuit die Woord van God wat Ds. Willie Henning op ’n eenvoudige, dinamiese en tog treffende manier aanbied, vol humor en passie.

Indien daar ernstige probleme opduik wat maak dat jou wiele heeltemal afkom, is dit die program Pitstop met God se doel om jou die nodige gereedskap te gee om ’n self-diagnose te doen en dan aan die hand van ons Hemelse werktuigkundige, God toe te laat om die nodige herstelwerk te doen, hetsy te vervang wat onklaar geraak het, of om by te voeg wat nodig is, sodat jy nie net weer tot die lewens renbaan kan toetree nie, maar om seker te maak dat jy die wenstreep sal bereik en ’n plek op die wenners podium sal behaal, deur op ’n gereëlde basis ’n Pitstop met God te hou Donderdagmiddae om 13h00 op jou gunsteling Christelike radiostasie LifeFm /#leefliefde.

Preaching and teaching by Dominees Willie Henning, pastor at Agape Christen Gemeente in Potchfstroom.

In the hectic race called life, having a Pitstop with God in the middle of the week, is what we so often need, by making time to pull-off from the raceway of life and to allow God to work through the checklist and to make sure that we have sufficient fuel onboard, through the infilling of the Holy Spirit, where without we would not be able to proceed on the raceway of life. During the program Pitstop with God, Rev. Willie Henning wants to equip you the listener with the right tools to be a winner in this race of life and he does it by applying the Word of God to our everyday life in a simple, dynamic, passionate way filled with humor.

So often in life a crisis arises, which causes your wheels to come off completely and it is then that the need for the program Pitstop with God is ever so clear as to help those that is in need of repairs or an overhaul get to the pull in at the Pitstop of God and to allow our Heavenly Mechanic to work on them, not only to repair or to replace, but to make sure that you will not only reach the finish line, but also a place on the winner’s podium. This is possible if you regularly tune into the program Pitstop with God on a Thursday afternoon at 1 o’clock on your favorite Christian radio station LifeFm / #liefliefde.

Details

Date:
Jan 13
Time:
1:00 PM - 1:30 PM
SAST
Event Category:
Event Tags:
,

Venue

Life FM Studios
64 c Ian St, Wilkoppies
Klerksdorp, North West 2571 South Africa
+ Google Map
View Venue Website